Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Karnium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Jura Vroeg Hettangium jonger
Trias Laat Rhaetium 201,3–208,5
Norium 208,5–~228
Karnium ~228–~235
Middel Ladinium ~235–~242
Anisium ~242–247,2
Vroeg Olenekium 247,2–251,2
Indusium 251,2–252,2
Perm Lopingium Changhsingium ouer
Die verdeling van die Trias (IKS).
Brotheotrachyceras brotheus, ’n ammonietsoort uit die Karnium.

Die Karnium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Trias (serie/epog Laat Trias). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 235 tot 228 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Ladinium en gevolg deur die Norium.

  1. Gradstein et al. (2012); volgens Brack et al. (2005) van 235 tot 226 miljoen jaar

Previous Page Next Page






الكارني Arabic Carnianu AST Karniyan AZ Carnià Catalan Karn Czech Karnium German Carnian English Carniense Spanish کارنین FA Carnien French

Responsive image

Responsive image