Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kasairivier

Kasairivier

Die Kasairivier word in rooi aangedui.

Oorsprong Hoogland van Bié (Angola)
Monding Kongorivier Demokratiese Republiek van die Kongo
Stroomgebied Angola, Demokratiese Republiek van die Kongo
Lengte 2 153 km
Gemiddelde afloop 9 873 m³/s
Stroomgebiedopp. 881 890 km²

Die Kasai is 'n sytak van die Kongorivier in Sentraal-Afrika. Die rivier begin in Angola en dien as die grens tussen Angola en die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), vloei dan in die DRK verder, waar dit by Kwamouth noordoos van Kinshasa by die Kongorivier aansluit. Die Kasairivier se sytakke sluit in: die Fimirivier, Kwangorivier en die Sankururivier. Die stukkie van die Kasairivier wat strek vanaf die invloei van die Fimirivier tot die Kongorivier staan as die Kwahrivier bekend.

Van die visse wat hier aangetref word sluit in:


Previous Page Next Page






نهر كاساي Arabic نهر كاساى ARZ Ríu Kasai AST Касаи BA Касаі BE Касаи (река) Bulgarian Riu Kasai Catalan Rio Cassai CEB Kasai Czech Касаи CV

Responsive image

Responsive image