Kerseiland

Gebied Kerseiland
Territory of Christmas Island (Engels)
Vlag van die Kerseiland Wapen van die Kerseiland
Vlag Wapen
Volkslied: Advance Australia Fair
(Engels vir: "Vooruit, pragtige, gelukkige Australië")

Koninklike volkslied: God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")
Ligging van die Kerseiland
Hoofstad Flying Fish Cove

10°25′S 105°41′W / 10.417°S 105.683°W / -10.417; -105.683

Grootste stad Flying Fish Cove
Amptelike tale Engels (de facto)
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
• Administrateur
Federale parlementêre
grondwetlike monargie
Charles III
David Hurley
Natasha Griggs
Onafhanklikheid
• Anneksasie deur die
Britse Ryk
• Oorgeplaas na
Australiese beheer
Australiese eksterne gebied

6 Junie 1888

1 Oktober 1957
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
135 km2  
52 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2016-skatting
 - Digtheid
 
1 843[1] (220ste)
10,39 / km2
26,9 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2010-skatting

$52 177 900[2]

Geldeenheid Australiese dollar (AUD)
Tydsone
 - Somertyd
CXT (UTC+7)
nie toegepas nie (UTC+7)
Internet-TLD .cx
Skakelkode +61

Kerseiland (Engels: Christmas Island), amptelik die Gebied Kerseiland (Territory of Christmas Island), is 'n eiland in die Indiese Oseaan, 350 km suid van Java, wat tot die Australiese Gemenebes behoort. Dit is in die 17de eeu ontdek.

Kaart van Kerseiland

Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 135 km² en het in 2012 'n bevolking van 1 843 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Flying Fish Cove. Die eiland is veral bekend vir die groot aantal rooi krappe wat daar voorkom. Die hoogste punt is 361 m bo die seevlak.

  1. (en) "2016 Census: Christmas Island" (PDF). Australiese regering. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2018. Besoek op 3 Mei 2020.
  2. (en) Lundy, Kate (2010). "Chapter 3: The economic environment of the Indian Ocean Territories". Inquiry into the changing economic environment in the Indian Ocean Territories (PDF). Parliament House, Canberra: Joint Standing Committee on the National Capital and External Territories. p. 22. ISBN 978-0-642-79276-1.

Kerseiland

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne