Khorixas | |
---|---|
Lugbeeld van Khorixas (2018) | |
Koördinate: 20°22′00″S 14°58′00″O / 20.36667°S 14.96667°O | |
Land | Namibië |
Streek | Kunene |
Regering | |
• Burgemeester | Trypohasa Moloto[1] |
Hoogte | 1 200 m (3 900 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 796 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Khorixas is 'n dorp van 6000 inwoners in die suide van die Kunenestreek van Namibië. Dit was voorheen die hoofstad van Damaraland tuisland voor Namibië se onafhanklikheid.[2] Die meeste van die inwoners is van die Damara- etniese groep. Die dorp is geleë naby 'n belangrike deposito van versteende hout en die Twyfelfonteinvallei, bekend vir sy rotskuns.