Kintetsu | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 16 September 1910 |
Hoofkantoor | Osaka, Japan |
Sleutelpersone | Tetsuya Kobayashi (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Japan |
Industrie | Vervoer |
Produkte | Spoorvervoer, dienste |
Werknemers | 6 773 (2023) |
Webwerf | Kintetsu.com |
Die Kintetsu (Japannees: 近鉄) is die spoorwegmaatskappy van Japan
Die Kintetsu spoorwegnetwerk het tans 'n lengte van 501 kilometers. Kintetsu het 6773 werknemers in diens. Sy spoorwegstelsel is die tweede grootste in Japan, na Japan Railways Group.[1]