Kirof-oblast Кировская область | ||||
Die ligging van Kirof-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Wolga | |||
Ekonomiese streek | Wolga-Wjatka | |||
Stigting | 7 Desember 1934 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Kirof | |||
Leier | Nikita Belich | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Wetgewende Raad | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 341 312 | |||
Volgorde | 35ste | |||
Digtheid | 11,1/km2 | |||
Stedelik | 74% | |||
Plattelands | 26% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 120 800 km2 | |||
Volgorde | 30ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 43 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.ako.kirov.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Kirof-oblast (Russies: Ки́ровская о́бласть, Kirofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Kirof.
Die oblast het volgens die Russiese sensus van 2010 altesaam 1 341 312 inwoners.[1]
<ref>
tag; no text was provided for refs named Sensus