Die Kitab-i-Aqdas of Aqdas is die Heilige Skrifte van die Bahá'ísme en en is deur Baha'u'llah, die stigter van die Bahá'ísme, geskryf. Die boek bevat Baha'u'llahs openbaring en stel talle gedragsreëls vir die Bahá'ís.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.