Kleinwindswael

Kleinwindswael
Afgeneem te Satara, Krugerwildtuin,
en 'n roepende swerm in Pretoria
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. affinis
Binomiale naam
Apus affinis
(JE Gray, 1830)
verspreiding[2]

     somerbesoeker     standvoël

Die Kleinwindswael (Apus affinis) is 'n algemene standvoël maar gedeeltelik ook 'n trekvoël. Hulle is inheems aan Afrika (buiten die Sahara), die Midde-Ooste en suidelike Asië, en word dikwels in dorpe gesien. Hulle broei in kolonies en vorm veral soggens en saans kwetterende swerms. Die voël is 12 cm lank en 20 – 30 g groot. In Engels staan dit as die Little swift bekend.

  1. BirdLife International (2012). "Apus affinis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. Phil Chantler & Gerald Driessens (2000). A Guide to the Swifts and Tree Swifts of the World. Pica Press. ISBN 1-873403-83-6.

Kleinwindswael

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne