Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Knossos

Knossos
organized archaeological site, tourist attraction, Polis
Datum van stigting of ontstaan7000 BCEWysig
Inheemse etiketΚνωσόςWysig
KultuurMinoïese beskawingWysig
LandGriekelandWysig
Geleë in administratiewe eenheidHeraklion MunisipaliteitWysig
Geleë in tydsone00, UTC+03:00Wysig
Geleë in geografiese gebiedKretaWysig
Geografiese ligging35°17′53″N 25°9′47″EWysig
TydperkMinoïese beskawingWysig
Erfenisbenaminglisted archaeological site in GreeceWysig
Beskryf by URLhttp://odysseus.culture.gr/h/2/gh251.jsp?obj_id=2369, http://odysseus.culture.gr/h/2/gh251.jsp?obj_id=716Wysig
Director of archaeological fieldworkArthur EvansWysig
Map
Erdewerk wat by Knossos opgegrawe is.

Knossos (Grieks: Κνω(σ)σός, Knōs(s)os) is die grootste Bronstydperk argeologiese terrein op Kreta en is Europa se oudste stad genoem. Opgrawings hier het baie bygedra tot kennis oor die Minoïese beskawing.

In die 19de eeu is materiaal van ’n terrein suid van die Kretensiese hoofstad, Heraklion, weggedra om huise in die stad te bou. Daar is vermoed dat die ruïnes van die kolossale Minoïese paleis van Knossos op die terrein geleë was en in 1878 het die Engelse argeoloog Arthur John Evans besluit om ondersoek in te stel voor al die boumateriaal weggedra word. Hy het met uitgrawings by Knossos begin en dit het gou duidelik geword dat ’n Minoïese paleis wel hier gestaan het, waarskynlik die paleis van die legendariese koning Minos.

Evans het die westelike vleuel van die paleis ontdek en baie erdewerk, vase en kanne is hier gevind, asook ’n belangrike fresko.[1]

  1. Jane Laing et all., Kunst, (Kerkdriel: Librero, 2010), 26.

Previous Page Next Page






ክኖሦስ AM كنوسوس Arabic كنوسوس ARZ Cnosos AST Knoss AZ Кнос BE Кнос BE-X-OLD Кносос Bulgarian Cnossos Catalan Knosós CEB

Responsive image

Responsive image