Hemelvaartskerk in Kolomenskoje* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Die Hemelvaartskerk in Kolomenskoje. | |
Posisie van Kolomenskoje in Rusland | |
Koördinate: 55°40′10″N 37°40′08″O / 55.66944°N 37.66889°O | |
Lande | Rusland |
Tipe | Kultureel |
Kriteria | ii |
Verwysings | 634 |
Streek† | Europa |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1994 (18de Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Kolomenskoje (Russies: Коломенское) is ’n voormalige keiserlike landgoed ’n paar kilometer suidoos van Moskou, op die antieke pad na die dorp Kolomna (vandaar die naam). Die skilderagtige landskap aan die oewers van die Moskwa-rivier het in die 1960's deel van Moskou geword.