Kuifhert

Kuifhert
Elaphodus cephalophus michianus.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Elaphodus

(Milne-Edwards, 1872)
Spesie:
E. cephalophus
Binomiale naam
Elaphodus cephalophus
(Milne-Edwards, 1872)

Die kuifhert (Elaphodus cephalophus) is ’n klein spesie herte wat gekenmerk word deur ’n swart kuif op sy voorkop en lang slagtande by die ramme. Dit is naby verwant aan die moentjak en kom effens verder noord voor oor ’n groot gebied van Sentraal-China noordoos van Myanmar. Dit is ook onlangs in Afganistan opgemerk nadat dit 60 jaar gelede laas gesien is.[2] Hoewel dit ly onder habitatverlies en jagtogte, word dit nie as bedreig beskou nie. Dit is die enigste lid van die genus Elaphodus en is beperk tot woude van 4 500 m bo die seevlak, en dit maak dit moeilik om die dier te bestudeer.

  1. R. B. Harris (2008). "Elaphodus cephalophus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2011.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 10 April 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. http://www.washingtonpost.com/news/speaking-of-science/wp/2014/10/31/fanged-deer-pops-up-in-afghanistan-60-years-after-its-last-appearance/

Kuifhert

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne