Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Kwashiorkor | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
'n Kind tydens die Nigeriese-Biafraanse oorlog van die laat 1960's toon die lyding a.g.v. ernstige hongersnood en wanvoeding | ||
Mediese waarskuwing |
Kwashiorkor (kwasjiorkor) is 'n kindersiekte veroorsaak deur ondervoeding of wanvoeding.