'n Lawatonnel, of piroduk,[1] is 'n natuurlike buis of pyp wat gevorm word deur lawa wat bo hard geword het, terwyl die lawa onder die oppervlak bly vloei. As die lawa heeltemal uitloop, sal 'n grot agterbly.
Lawatonnel