Lawsoniet | |
---|---|
Bouskis: gloukofaan (donker) en lawsoniet (lig) | |
Formule | CaAl2(Si2O7)(OH)2.2H2O |
Nickel-Strunz (10) | 9.BE.05 |
Kleur | kleurloos, wit, grysblou, ligblou[1] |
Streep | wit[1] |
Glans | wasagtig, glasagtig [1] |
Hardheid | 7,5 (Mohs)[1] |
Digtheid | 3,1 g/cm3[1] |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | tweeassig (+)[1] |
RI-waardes | n = 1.665; n = 1.674(2); n = 1.685(1);[1] |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | ortorombies |
Ruimtegroep | Cmcm |
Nommer | 63 |
Eenheidsel | a = 584,7 pm, b = 879 pm, c = 1313,8 [1] |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Lawsoniet is 'n mineraal. Dis 'n kalsiumaluminiumsilikaat met algemene formule CaAl2(Si2O7)(OH)2.2H2O.