Leeranemoon | |
---|---|
'n Rooisee-narvis (Amphiprion bicinctus) in 'n leeranemoon. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. crispa
|
Binomiale naam | |
Heteractis crispa | |
Sinonieme | |
|
Die leeranemoon (Heteractis crispa) is 'n anemoon en kom in die Indiese-Pasifiese area, Rooisee en die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal voor. In Engels staan die anemoon bekend as die Leathery anemone.