Die Leerskilpad (Dermochelys coriacea) is 'n seeskilpad wat in al die oseane voorkom. In Suid-Afrika word hulle aan die hele kusgebied aangetref. Hulle leef op oppervlakwaters van tropiese en gematigde oseane. Die skilpaaie is 1,3 tot 1,7 m lank en weeg tot 800 kg. Die skilpaaie kan besigtig word op die Maputalandstrande tussen St. Lucia en Kosibaai.
Grootte in vergelyking met 'n mens.'n Kleintjie'n Leerskilpad met eiers op 'n strand in Frans-Guyana.