Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Leksikografie

Die voorblad van die eerste Frans-Afrikaans/Afrikaans-Frans woordeboek van 1950.

Leksikografie is die skryf of saamstel van 'n woordeboek. 'n Leksikograaf is 'n woordeboekskrywer, dus iemand wat 'n woordeboek saamstel.

Leksikografie gaan in wese oor die vraag: Hoe kan woordinligting (soos betekenis, spelling, uitspraak en gebruik) op 'n gebruikersvriendelike en verantwoordelike manier vir die gebruiker toeganklik gemaak word. Die wetenskaplike bestudering hiervan word die teoretiese toepassing van die leksikografie genoem.


Previous Page Next Page