Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Leskovac

Leskovac
Лесковац

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Serwië Serwië
 Distrik Jablanica
 Koördinate 43°00′N 21°57′E / 43.000°N 21.950°O / 43.000; 21.950
 Gestig op 12de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 025 vk km
 Hoogte bo seevlak 225 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 144 206
 - Bevolkingsdigtheid 51,7/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Slobodan Kocic
 Amptelike webwerf www.cityofleskovac.org

Leskovac (Serwies: Лесковац) is 'n stad en munisipaliteit in die suide van Serwië. Dit is ook die administratiewe senter van die Jablanica-distrik. Volgens die 2011 sensus het die stad 60 288 inwoners, terwyl die munisipaliteit 144 206 inwoners het.


Previous Page Next Page