'n Lier is 'n snaarinstrument wat uit 1400 v.C. in Antieke Griekeland dateer. Dit is veral tydens die Griekse Klassieke Oudheid en in latere tydperke gebruik.
Lier