Likopeen | |
---|---|
Chemie | |
IUPAC-naam | ψ,ψ-karoteen |
Chemiese formule | C40H56 |
Voorkoms | Dieprooi vastestof |
CAS-nommer | 502-65-8 |
Eienskappe | |
Digtheid | 0.889 g/cm3 |
Smeltpunt | 177 °C [1] |
Kookpunt | 661 °C |
Oplosbaarheid | Onoplosbaar |
Likopeen is 'n organiese verbinding wat geklassifiseer word as 'n tetraterpeen en 'n karoteen. Likopeen (van die Nieu-Latynse Lycopersicon, die tamatiespesie) is 'n helderrooi karotenoïedkoolwaterstof wat in tamaties en ander rooi vrugte en groente voorkom.