Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Likwidasie

Die likwidasie van 'n onderneming gebeur wanneer hy aan die einde van sy lewe kom. In prinsiep is al die onderneming se bates verkoop en die opbrengs versprei in die volgorde volgens die wet totdat al die bate of geld versprei is. Die gewone volgorde is:

  1. Die likwidateurs se fooie
  2. Belasting
  3. Voorkeur krediteure
  4. Gewone krediteure
  5. Aandeelhouers of eienaars van die onderneming.

As daar nie genoeg bate of geld is om 'n bepaalde kategorie uit te betaal, kry elkeen in daardie kategorie dieselfde persentasie van die geld wat aan hulle geskuld is en die krediteure in laer kategorieë kry niks nie.

Die is nie altyd nodig om al die bate te verkoop nie, soms sal 'n krediteur sekere bate in plaas van geld oorneem.


Previous Page Next Page






تصفية شركة Arabic Liquidation BAR Liquidació Catalan Likvidace společnosti Czech Likvidation Danish Liquidation German Εκκαθάριση Greek Liquidation English Liquidación concursal Spanish تصفیه شرکت FA

Responsive image

Responsive image