Algemeen | |
---|---|
Naam | Litiumaluminiumhidried |
Sistematiese naam | Litiumaluminiumhidried |
Chemiese formule | LiAlH4 |
Molêre massa | 37,995 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 16853-85-3 |
Voorkoms | Wit tot grys vastestof[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=484,5(4) pm; b=782,6(4)pm; c=791,7(4)pm; β=112,5(2)° [2] |
Ruimtegroep | P21/c[2] |
Nommer | 13 |
Schönfliess-simbool | C42h |
Smeltpunt | 150 °C[1] |
Kookpunt | 184 (ontbind) °C[1] |
Digtheid | 0,917 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | reageer met water |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Litiumaluminiumhidried (soms: litiumalanaat) is 'n gemengde hidried van litium en aluminium met formule LiAlH4.
Die suiwer verbinding is kleurloos maar deur aantasting deur vog in die lug sien dit meestal soos 'n grys poeier. Dit is 'n sterk reduseermiddel wat algemeen as reagens in die organiese chemie gebruik word.[3] Dit word soms LAH genoem.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)