Lobamba | |
---|---|
Eswatini se parlement in Lobamba | |
Koördinate: 26°26′48″S 31°12′24″O / 26.44667°S 31.20667°O | |
Land | Eswatini |
Streek | Hhohho |
Hoogte | 694 m (2 277 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 11 000 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Lobamba is die regeringsetel, asook koninklike en wetgewende hoofstad van Eswatini. Dit lê 16 km suidoostelik van die administriewe hoofstad Mbabane en het 'n bevolking van 11 000 in 2006 gehad.