Lubbock | |
---|---|
Stad | |
Downtown Lubbock in 2009 | |
Byname: "Hub City" | |
Ligging van Lubbock in Texas, VSA | |
Koördinate: 31°45′N 97°20′W / 31.750°N 97.333°W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Texas |
County | Lubbock |
Geïnkorporeer op | 16 Maart 1909 |
Oppervlak | |
• Totaal | 320 km2 (123,6 vk. myl) |
Hoogte | 992 m (3 256 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 239 538 |
Tydsone | UTC-06:00 (CST) |
• Somertyd | UTC-05:00 (CDT) |
ZIP-kode | 79401-79416, 79423, 79424, 79430, 79452, 79453, 79457, 79464, 79490, 79491, 79493, 79499 |
Skakelkodes | 806 |
Webwerf | www.ci.lubbock.tx.us |
Lubbock (uitgespreek /ˈlʌbək/) is die 11de grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas. Die stad is op 16 Maart 1909 geïnkorporeer en na Thomas Saltus Lubbock vernoem. Texas Technological College (vandag Texas Tech University) is in 1923 in Lubbock gestig.[1]