Subklas van | vlieënde masjien, voertuig![]() |
---|---|
Gekarakteriseer deur | aircraft model, aircraft type![]() |
Verwante Kategorie | Category:Individual aircraft![]() |
Category for the view from the item | Category:Views from aircraft![]() |
'n Lugvaartuig is 'n voertuig wat deur die atmosfeer van die aarde of deur enige atmosfeer kan beweeg.[1] Tipiese voorbeelde van lugvaartuie sluit in vliegtuie, helikopters, lugskepe, sweeftuie en warmlugballonne.[2]