Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Lukraak
Die artikel handel oor die betekenis van die woord lukraak. Vir die wikipedia funksie "Lukrake bladsy" wat willekeurig 'n bladsy kies, sien "Spesiaal:Lukraak"
Lukraak of Lukrake gebeure, handelinge of toestande is waar daar geen patroon raakgesien kan word nie en daar dus geen voorspelbaarheid is nie. Dit kan ook beskryf word as iets wat van die toeval afhang.[1]
↑Die HAT (Verklarende Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal – F.F. Odendal) beskryf lukraak as ("Blindweg"; "op goeie geluk af" of "wat van toeval afhang")