Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Lykvlek

Lykvlekke op 'n kadawer.

In die mediese vakterminologie verwys lykvlekke (Latyn: livores mortis) na die blou plekke wat op die laagsliggende dele van 'n lyk ontstaan as gevolg van die uittree van bloed deur die versterwende wand van die bloedvate wat die laagste lê. Dit is 'n sekere teken van dood.


Previous Page Next Page