Ma'anshan 马鞍山 | |
---|---|
Stad | |
Die Yushanhu- en Nanhu-mere in die sentrum van Ma'anshan. | |
Koördinate: 31°42′00″N 118°21′00″O / 31.70000°N 118.35000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Anhui |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zheng Weiwen (郑为文) |
• Burgemeester | Zhang Xiaolin (张晓麟) |
Oppervlak | |
• Stad | 4 042 km2 (1 561 vk. myl) |
• Stedelik | 434 km2 (168 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 1 366 302 |
• Digtheid | 340/km2 (880/vk. myl) |
• Stedelik | 633 690 |
• Stedelike digtheid | 1 500/km2 (3 800/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 555 |
Webwerf | mas.gov.cn |
Ma'anshan (Chinees: 马鞍山) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 1 366 302 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die Yangtze, suidwes van Beijing en Tianjin geleë. Ma'anshan grens in die weste aan Hefei, in die suidweste aan Wuhu en in die ooste aan Nanjing. Ma'anshan is 'n belangrike industriële stad en maak deel uit van die metropolitaanse gebied van Nanjing.