Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Magnesiumsulfaat

Eienskappe

Algemeen

Naam Magnesiumsulfaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule MgSO4
Molêre massa 120,37 [g/mol][1]
CAS-nommer 7487-88-9[1]  
Voorkoms kleurlose, wit vastestof[1]  
Reuk Reukloos [1]
Fasegedrag  
Selkonstantes 518,2 pm; 789,3 pm; 650,6 pm[2]  
Ruimtegroep Cmcm 
Nommer 63
Smeltpunt 1124 °C[1]
Kookpunt ontbind
Digtheid γ 1,92 @ 20  °C[1]
Oplosbaarheid 260 [g/L] @ 20 °C[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Magnesiumsulfaat (of bittersout, Epsom se sout, Engelse sout) is 'n sout van magnesium en swawelsuur met formule MgSO4. Dit sout het heelparty hidrate. Die bekendste hidraat is die heptahidraat MgSO4.7H2O wat as die mineraal epsomiet gevind word.

Watervrye magnesiumsulfaat is higroskopies en word as droogmiddel gebruik. Die watervrye vorm is dus moeilik om akkuraat te weeg; die heptahidraat (epsomiet) word dikwels verkies om oplossings van 'n bepaalde konsentrasie te verkry.[3]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 "MSDS" (in Engels). Fisher. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Augustus 2023. Besoek op 19 Augustus 2023.
  2. "MgSO4". Aflow. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Augustus 2023. Besoek op 20 Augustus 2023.
  3. "Anhydrous magnesium sulfate". General Abrasivi.

Previous Page Next Page