Maitreya

Maitreya
Maitreya van Gandhara, 2de eeu.
Maitreya van Gandhara, 2de eeu.
Ander name  Metteyya, Ajita
Loopbaan
Titel Die Boeddha van die toekoms
Voorganger  Gautama Boeddha


Vertalings
Sanskrit मैत्रेय (Maitreya)
Pali Metteyya
Singalees මෛත්රී බුදුන් (Maitri Budun)
Tamil மைத்திரேயர்
Tibettaans བྱམས་པ་
Birmaans Arimeiteiya
Thai พระศรีอริยเมตไตรย (Phra Si Araya Mettrai)
Viëtnamees Di-lặc (bồ-tát)
Tradisionele Sjinees 彌勒菩薩 (Mílè Púsa)
Vereenvoudigde Sjinees 弥勒菩萨
Pinyin Mílè Púsa
Mongools Майдар, Асралт
(Mayidari, Asaraltu)
Japannees 弥勒菩薩 (Miroku Bosatsu)
Koreaans 미륵보살 (Mireuk Bosal)

Maitreya (Sanskrit) of Metteyya (Pali) word beskou as ’n toekomstige Boeddha. In sommige tekste word hy Ajita genoem.[1]

Volgens die Boeddhistiese tradisie is Maitreya ’n bodhisattva wat in die toekoms op aarde sal verskyn, volkome verligting sal bereik en die ware dharma (geloof) sal predik. Hy sal die huidige Boeddha, Gautama Boeddha, vervang.[2][3] Die voorspelling van die koms van Mitreya verwys na ’n tyd in die toekoms wanneer die meeste mense op aarde die dharma sal vergeet het.

  1. https://itstheliar.wordpress.com/2021/05/28/the-laughing-buddha/
  2. Horner, IB, red. (1975). The minor anthologies of the Pali canon. Vol. III: Buddhavaṁsa ("Kroniek van Boeddhas") en Cariyāpiṭaka ("Gedragsmandjie"). Londen: Pali Text Society. ISBN 0-86013-072-X.
  3. Buddha Dharma Education Association (2014). "Suttanta Pitaka: Khuddaka Nikāya: 14.Buddhavamsa-History of the Buddhas". Guide to Tipiṭaka. Tullera, NSW, Australië: Buddha Dharma Education Association. Besoek op 21 Desember 2014.

Maitreya

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne