Malombemeer | |
---|---|
Satellietbeeld van die Malombemeer | |
Koördinate: | 14°40′S 35°15′O / 14.667°S 35.250°O |
Ligging: | Malawi |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 450 km² |
Maksimum diepte: | 250 meter |
Invloei: | Shirerivier |
Uitvloei: | Shirerivier |
Die Malombemeer (Engels: Lake Malombe) is 'n natuurlike meer in die Shirerivier in die suide van Malawi. Die meer vorm deel van die Groot Skeurvallei en is die suidelikste meer van al die mere in die Groot Skeurvallei. Die meer is ryk aan vis.