Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Malombemeer

Malombemeer

Satellietbeeld van die Malombemeer
Koördinate:14°40′S 35°15′O / 14.667°S 35.250°O / -14.667; 35.250
Ligging:Malawi
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:450 km²
Maksimum diepte:250 meter
Invloei:Shirerivier
Uitvloei:Shirerivier
'n Uitsig oor die Malombemeer

Die Malombemeer (Engels: Lake Malombe) is 'n natuurlike meer in die Shirerivier in die suide van Malawi. Die meer vorm deel van die Groot Skeurvallei en is die suidelikste meer van al die mere in die Groot Skeurvallei. Die meer is ryk aan vis.


Previous Page Next Page