Manipur

Manipur

মনিপুর, ꯃꯅꯤꯄꯨꯔ (Meitei)
Die Loktakmeer in Manipur
Die Loktakmeer in Manipur
Leuse(s): 
Volkslied: Sana Leibak Manipur
(Meitei vir: "Manipur, land van God")
Ligging van Manipur in Indië
Ligging van Manipur in Indië
Koördinate: 24°48′0″N 93°57′0″O / 24.80000°N 93.95000°O / 24.80000; 93.95000
LandVlag van Indië Indië
HoofstadImphal
Grootste stadImphal
Gestig op21 Januarie 1972
Regering
 • TipeRegering van Manipur
 • GoewerneurNajma Heptulla
 • HoofministerN. Biren Singh (BJP)
Oppervlak
 • Totaal22 327 km2 (8 621 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal2 855 794
 • Digtheid130/km2 (330/vk. myl)
 • Rang
23ste
TydsoneUTC+05:30 (IST)
Amptelike taalMeitei (Manipuri)[2]
Webwerfwww.manipur.gov.in

Manipur (Meitei: মনিপুর, ꯃꯅꯤꯄꯨꯔ) is een van die kleiner deelstate in die noordooste van Indië. Die hoofstad en grootste stad is Imphal. Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 2,9 miljoen in 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 22 327 km². Naas die ampstaal Meitei (Manipuri) word ook Mizo in die deelstaat gepraat.

  1. (en) "Manipur Population Sex Ratio in Manipur Literacy rate data". census2011.co.in. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 September 2015. Besoek op 1 September 2015.
  2. (en) "At a Glance « Official website of Manipur". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2017. Besoek op 4 Desember 2016.

Manipur

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne