Kaart | Wapen |
Meissen in Sakse | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Sakse |
Koördinate | 51°10′N 13°29′O / 51.167°N 13.483°O |
Stigting | 929 |
Stadstatus | 1332 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 30,9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 106 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2012) | 27 098[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 877/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Olaf Raschke |
Amptelike Webwerf | stadt-meissen.de |
Meissen (Opper-Sorbies: Mišno, Latyns: Misena) is 'n klein stad met 'n bevolking van 27 098 in die ooste van Duitsland in die deelstaat Sakse. Meissen het bekend geword nadat die stad in 1708 sy eie porselein vervaardig het. Dit is hoe Europa onafhanklik geword het van Chinese porselein. Meissen vervaardig porselein sedert 1708.[2]