Melkhaai

Melkhaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. acutus
Binomiale naam
Rhizoprionodon acutus
(Rüppell, 1837)
Verspreiding van die melkhaai
Sinonieme

Carcharias aaronis Hemprich & Ehrenberg, 1899
Carcharias acutus Rüppell, 1837
Carcharias crenidens Klunzinger, 1880
Carcharias eumeces Pietschmann, 1913
Carcharias walbeehmi Bleeker, 1856
Scoliodon longmani Ogilby, 1912
Scoliodon vagatus Garman, 1913

Die Melkhaai (Rhizoprionodon acutus) is 'n haai wat voorkom in al die oseane van die wêreld en ook langs die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Algoabaai. Die haai kry sy naam weens die feit dat hy graag deur Indiëse vroue geëet word om hul melk produksie te verhoog. In Engels staan die haai bekend as Milk shark.

  1. Simpfendorfer, C.A. (2003). Rhizoprionodon acutus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op September 10, 2009.

Melkhaai

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne