Michelin

Compagnie Générale des Établissements Michelin SCA
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1888
Hoofkantoor Clermont-FerrandFrankryk
SleutelpersoneJean-Dominique Senard (hoof uitvoerende beampte)
Eric Bourdais de Charbonnière (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotor- en vragmotordele
ProdukteBande, reisbykomstighede
Inkomste€21,47 miljard[1] (2012)
Bedryfsinkomste€2,469 miljard[1] (2012)
Netto inkomste€1,571 miljard[1] (2012)
Werknemers113 400[1] (2012)
Webwerfwww.michelin.com Edit this at Wikidata

Michelin is 'n bandvervaardiger gebaseer in Clermont-Ferrand in die Auvergne-streek van Frankryk. Dit is een van die twee grootste bandvervaardigers ter wêreld, saam met Bridgestone. Michelin is ook bekend vir sy reisgidse, padkaarte, die Michelin-sterre wat die maatskappy toeken aan restaurante vir hul kos, asook vir hulle gelukbringer, Bibendum, in die omgangstaal bekend as die "Michelin Man".

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Annual Results 2012" (PDF) (in Engels). Michelin. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 25 Junie 2013. Besoek op 18 April 2014.

Michelin

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne