Microsoft

Microsoft Corporation

Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 4 April 1975
Hoofkantoor Redmond, WashingtonVerenigde State
SleutelpersoneSatya Nadella (HUB)
Brad Smith (ondervoorsitter en president)
Bill Gates (tegniese raadgewer)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieRekenaarhardeware, sagteware
ProdukteWindows
Office
Dynamics
Azure
Xbox
Surface
Bing
Skype
Inkomste$77,85 miljard[1] (2013)
Bedryfsinkomste$26,76 miljard[1] (2013)
Netto inkomste$21,86 miljard[1] (2013)
Werknemers100 932[2] (2013)
Webwerfmicrosoft.com

Microsoft is 'n Amerikaanse en multinasionale sagteware maatskappy wat in 1975 gestig is deur Bill Gates en Paul Allen. Microsoft het prominent geword deur die MS-DOS bedryfstelsel vir die IBM-PC in die 1980's beskikbaar te stel.

Sedertdien het Microsoft veral deur sy Microsoft Windows bedryfstelsel, en Microsoft Office kantoorpakket tot 'n reuse en winsgewende maatskappy ontwikkel.

Benewens bedryfstelsels en rekenaarpakkette, ding Microsoft ook op byna alle terreine van elektroniese sagteware mee, byvoorbeeld bediener-sagteware, databasisbestuurstelsels, video- en musiekdatabasisse en programmeertale.

  1. 1,0 1,1 1,2 "Earnings Release FY13 Q4" (in Engels). Microsoft. 18 Julie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2016. Besoek op 13 April 2014.
  2. (en) "Facts About Microsoft". Microsoft. Besoek op 13 April 2014.

Microsoft

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne