Milnerton

Milnerton
Voorstad
Tafelberg soos gesien vanaf Milnerton
Tafelberg soos gesien vanaf Milnerton
Milnerton is in Cape Town
Milnerton
Milnerton
Koördinate: 33°52′0″S 18°30′0″O / 33.86667°S 18.50000°O / -33.86667; 18.50000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Stigting1898
Oppervlak
 • Totaal43,70 km2 (16,87 vk. myl)
Hoogte
12 m (39 ft)
Bevolking
 • Totaal95 630
 • Digtheid730/km2 (2 200/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
7441
Skakelkodes021

Milnerton is 'n noordelike voorstad van Kaapstad, genoem na sir Alfred Milner. Die dorp is 11 km vanaf Kaapstad se middestad. Die voorstad het 'n bevolking van 95 630 in 2011 gehad. Dit is in 1898 gestig en het 'n munisipaliteit geword in 1955.

Die Milnerton-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die Atlantiese Oseaan wat skepe waarsku wat Tafelbaai wil binnegaan.


Milnerton

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne