Minkewalvis | |
---|---|
'n Minkewalvis wat na die oppervlak kom, Skjálfandi, Ysland | |
Vergelyking in grootte met die gemiddelde mens | |
Laer Risiko / Gevoelig vir bedreiging[1]
| |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. acutorostrata
B. bonaerensis |
Binomiale naam | |
Balaenoptera acutorostrata | |
Balaenoptera bonaerensis |
Minkewalvis of dwergvinvis is 'n naam wat aan twee spesies seesoogdiere, die gewone minkewalvis (Balaenoptera acutorostrata) en Antarktiese minkewalvis (Balaenoptera bonaerensis), wat aan 'n klade[2] in die suborde Baleinwalvisse gegee word. Die minkewalvis se amptelike naam is in 1804 deur Lacepède, gegee[3] wat dit as 'n dwergvorm van Balænoptera acuto-rostrata beskryf het.[4][5]
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)