Mississippi

Deelstaat Mississippi
alt alt
Vlag van Mississippi Seël
Bynaam(e): The Magnolia State, The Hospitality State
alt
Kaart van die Verenigde State met Mississippi uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Jackson
Grootste stad Jackson
Area  32ste in die V.S.
 - Totaal 125 443 km2
 - Wydte 275 km
 - Lengte 545 km
 - Water 3 940 km2
 - % water 3 %
 - Breedtegraad 30° 12′ N tot 35° N
 - Lengtegraad 88° 06′ W tot 91° 39′ W
Bevolking  31ste in die V.S.
 - Totaal 2 967 297
 - Digtheid 23,65/km2
32ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Woodall Mountain
91 m
 - Gemiddeld 91 m
 - Laagste punt Golf van Meksiko
seevlak
Toetrede tot die Unie  10 Desember 1817 (20ste)
Goewerneur Phil Bryant (R)
Luitenant-Goewerneur Tate Reeves (R)
Wetgewer Mississippi Wetgewer
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Cindy Hyde-Smith (R)
Roger Wicker (R)
Tydsone Sentrale Standaardtyd: UTC -6 / Somertyd -5
Afkortings MS US-MS
Webblad www.Mississippi.gov

Mississippi (Engels: State of Mississippi) is 'n deelstaat in die sogenaamde Diep Suide van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van drie miljoen. Mississippi is die 20ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Jackson is die hoofstad asook die grootste stad. Dit word in die noorde deur Tennessee, in die ooste deur Alabama, in die suide deur Louisiana en die Golf van Meksiko, en in die weste deur Arkansas en Louisiana begrens. Die Mississippirivier vorm 'n natuurlike grens in die weste.[1]

Die Mississippirivier
'n Sipressebos in 'n moeras langs die Mississippi

In 2020 is besluit om die deelstaat se amptelike vlag te vervang. Die vorige ontwerp het nog die vlag van die Gekonfedereerde State vertoon wat deur baie as 'n simbool vir slawerny en rassediskriminasie beskou word.

  1. Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 16, bl. 371

Mississippi

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne