Mkhuze-wildreservaat | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Naaste dorp | Richardsbaai |
Koördinate: 27°39′0″S 32°15′0″O / 27.65000°S 32.25000°O | |
Oppervlak | 40 000 ha |
Openingsjaar | 1912 |
Bestuursliggaam | Ezemvelo KZN-Natuurlewe |
Die Mkhuze-wildreservaat (Zoeloe: uMkhuze) is 'n 40 000 hektaar (360 vierkante kilometer) wildreservaat geleë in die noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is op 15 Februarie 1912 as 'n beskermde gebied geproklameer.