Morella | |
---|---|
![]() | |
Morella cerifera | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fagales |
Familie: | Myricaceae |
Genus: | Morella Lour., (1790) |
Sinonieme | |
|
Morella (wasbessies) is 'n genus van plante wat deel is van die Myricaceae familie. Dit is inheems aan al die kontinente.[1] Die genus bestaan uit 49 spesies en tien kom in Suid-Afrika voor.