Nagaland | |
---|---|
Kapamodzu in Nagaland | |
Ligging van Nagaland in Indië | |
Koördinate: 25°40′12″N 94°7′12″O / 25.67000°N 94.12000°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Kohima |
Grootste stad | Dimapur |
Gestig op | 1 Desember 1963 |
Regering | |
• Tipe | Regering van Nagaland |
• Goewerneur | R. N. Ravi |
• Hoofminister | Neiphiu Rio (NDPP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 16 579 km2 (6 401 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 980 602 |
• Digtheid | 119/km2 (310/vk. myl) |
• Rang | 25ste |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike taal | Engels[1] |
Webwerf | www.nagaland.gov.in |
Nagaland (Engels: [ˈnɑːɡəlænd]) is een van die kleiner deelstate in die noordooste van Indië. Die hoofstad is Kohima en die grootste nedersetting is Dimapur. Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 2 miljoen en beslaan 'n oppervlakte van 16 579 km².