Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Nagrok
Nagrokke gedra deur die Broxsusters, vroeë-1920's
'n Nagrok is 'n loshangende item van nagklere, deesdae byna uitsluitlik deur vroue gedra. 'n Nagrok word van katoen, sy, satyn of nylon gemaak en kan versier word met kant appliques of borduurwerk op die borsstuk en die soom.[1]