Nebettawi | |
---|---|
Groot koningsvrou Dame van die Twee Lande Meesteres van Bo- en Benede-Egipte | |
Nebettawi voor die god Re-Horachti, soos uitgebeeld in haar grafkelder.
| |
Begrawe | QV60, Vallei van die Koninginne, Thebe |
Gade | Ramses II |
Dinastie | 19de Dinastie van Egipte |
Vader | Ramses II |
Moeder | Nefertari? |
Nebettawi was 'n Egiptiese prinses en koningin, die oudste dogter en een van die agt vroue van farao Ramses II.