Neusstreep-anemoonvis | |
---|---|
![]() | |
Neusstreep-anemoonvis met ander ongeïdentifiseerde visse op 'n see-anemoon in Madagaskar. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. akallopisos
|
Binomiale naam | |
Amphiprion akallopisos (Bleeker, 1853)
|
Die neusstreep-anemoonvis (Amphiprion akallopisos) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Nosestripe anemonefish.