Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Nikaab

’n Vrou met ’n nikab in die Verenigde Arabiese Emirate.

’n Nikaab (Arabies: نقاب|نِقاب) is ’n stuk lap wat ’n vrou se gesig bedek as deel van die hidjab. Dit word deur sommige Moslemvroue in die openbaar gedra en voor mans wat nie deel van hul onmiddellike familie is nie. Dit is algemeen in lande soos Saoedi-Arabië, Jemen, Oman en die Verenigde Arabiese Emirate.

Vanweë die groot verskeidenheid hidjab wat in die Moslemwêreld gedra word, is dit soms moeilik om tussen die soorte sluiers te onderskei. Die terme nikaaab en boerka word dikwels met mekaar verwar. ’n Nikaab bedek die gesig, terwyl ’n boerka die hele lyf van die bopunt van die kop af bedek.


Previous Page Next Page






نقاب Arabic النقاب ARZ Niqab AZ Ниҡаб BA Никаб Bulgarian নিকাব Bengali/Bangla Niqab BR Nicab Catalan Nikáb Czech Niqab Danish

Responsive image

Responsive image