Nissewaard | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig op Spijkenisse | |
Ligging van Nissewaard in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Nissewaard-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°50′N 4°17′O / 51.833°N 4.283°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Stigting | 1 Januarie 2015 |
Regering | |
• Burgemeester | Foort van Oosten (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 83,79 km2 (32,35 vk. myl) |
• Land | 73,31 km2 (28,31 vk. myl) |
• Water | 10,48 km2 (4,05 vk. myl) |
Hoogte | −1 m (−3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 86 332 |
• Digtheid | 1 178/km2 (3 050/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 3201–3218 |
Skakelkodes | 0181 |
Bestuurlike sentrum | Spijkenisse |
Webwerf | www.nissewaard.nl |
Nissewaard is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 86 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 84 km².
Nissewaard is in 2015 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Spijkenisse en Bernisse.
Nissewaard lê in die ooste van die Voorne-Putten-eiland en grens in die noordweste aan die Kanaal door Voorne, in die noorde aan die Hartelkanaal, in die noordooste aan die Ou Maas-rivier, in die suidooste aan die Spui-rivier en in die suidweste aan die Haringvliet-rivier.
Die munisipaliteit is deel van die Metropoolregio Rotterdam-Den Haag.