Subklas van | physical component, manufactured good![]() |
---|---|
Onderdeel van | koppeling![]() |
Gebruik | change![]() |
Verbind met | nokas![]() |
Gekarakteriseer deur | asymmetry![]() |
'n Nok is 'n roterende of glystuk in 'n meganiese-skakeling wat veral gebruik word in die omskakeling van roterende beweging na lineêre beweging.[1][2]