Oedmoerts

 
Oedmoerts
удмурт кыл
oedmoert kil
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Oedmoertië
Totale sprekers: 339 800[1]
Taalfamilie: Oeraals
 Permies
  Oedmoerts 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalbedreigingstatus
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NE Nie bedreig nie
Dit is 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: udm
ISO 639-3: udm 

Oedmoerts (Oedmoerts: удмурт кыл, oedmoert kil) is ’n Fins-Oegriese taal wat gepraat word deur die Oedmoerts, inwoners van die Russiese republiek Oedmoertië, waar dit saam met Russies ’n amptelike taal is. Dit word in die Cyrilliese alfabet geskryf met vyf bykomende letters.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Udmurt" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 20 Oktober 2015.

Oedmoerts

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne